Posts

Saamtrek in 2002

Image
 In April 2002 trek die Theronne saam op Verzameling. Hier is van die fotos wat by die geleeetheid geneem is. Pieter Dirk Tom Koos Mari Sus Hannes Volg die padwysers na die opstaal Van hier tot daar strek die plaas. Die opstal Die Dirke se kamp Annie en Belinda Nina en Mathys Plaas vergadering Ontbyt Spitbraai Nina en Mathys Nina Bad tyd Amper almal saam... Hier kom nog 'n paar .... Nou is almal daar.